Stalletjies

‘n Kans om ‘n markstalletjie te huur is nou beskikbaar vir tussen R1 800 en R2 000. Laat ons asseblief weet watter soort produkte jy beplan om te verkoop of uit te stal. Ons keur produkte om te verseker dat daar geen herhaling is nie. Let wel, daar sal geen elektrisiteit beskikbaar wees nie, behalwe vir ‘n enkele lig. Daar word ook geen verkope van eetgoed toegelaat nie.

Kontakpersoon: Elvira Viljoen
E-posadres: elvirav@mweb.co.za